You need flash!
no cover -  
booklet

Kom Haal My Pappie - Die Briels

Kom Haal My Pappie

SING VIR ONS



Die Briel-gesin se musiek staan sy plek met reg vol tussen nuwe Afrikaanse klanke wat vandag gehoor word. Die Briels het die eerste “betrokke” musiek in Afrikaans gemaak, dekades voordat mense soos Johannes Kerkorrel en Anton Goosen se Kommissie van Ondersoek dit gedoen het. Hulle het in hul musiek die snelle ekonomiese, politieke en sosiale veranderinge sedert die ontdekking van goud aan die Witwatersrand en die groot depressie van 1929 tot 1933 op ‘n unieke manier gedokumenteer. Show more ...

Kom Haal My Pappie - Die Briels

Sorry, but this text is not in our database!
If you know the text, you can help with the development BeatZone and add text.



TOPlist